Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volkereg
volkereg [boodskap #151806] Ma., 08 Junie 2026 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25667
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volkereg
Afbreking: vol•ke•reg
Samestelling: volke + reg


Selfstandige naamwoord: volkereg
Meervoud:

Betekenis:
• Die regstelsel wat die verhoudinge tussen soewereine onafhanklike state reguleer.

Gebruik:
• Die Verenigde Nasies is een van die belangrikste instellings vir die ontwikkeling en bevordering van die volkereg.

Sinoniem:
• internasionale reg

Afgelei:
• volkeregtelik

Vertaling:
Engels: law of nations, international law
Nederlands: volkenrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Soweto
Volgende onderwerp: uitnodig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 01 00:46:41 UTC 2026