Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortehoroskoop
geboortehoroskoop [boodskap #151794] So., 07 Junie 2026 08:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25402
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortehoroskoop
Afbreking: ge•boor•te•ho•ro•skoop
Samestelling: geboorte + horoskoop


Selfstandige naamwoord: geboortehoroskoop
Meervoud: geboortehoroskope

Betekenis:
• 'n Horoskoop (astrologiese kaart van die hemel) wat vanaf die datum, tyd en plek van geboorte bereken is en blykbaar 'n persoon se persoonlikheid en toekoms sou bepaal.

Gebruik:
• Volgens haar geboortehoroskoop is sy emosioneel en sensitief, maar kan sy soms buierig en teruggetrokke wees.

Vertaling:
Engels: horoscope, natal chart
Nederlands: geboortehoroscoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huistaak
Volgende onderwerp: astrologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 07 09:54:18 UTC 2026