Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huistaak
huistaak [boodskap #151793] So., 07 Junie 2026 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25661
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huistaak
Afbreking: huis•taak
Samestelling: huis + taak


Selfstandige naamwoord: huistaak
Meervoud: huistake
Verkleinwoord: huistakie
Meervoud van verkleining: huistakies

Betekenis:
• 'n Huishoudelike taak in en om 'n huis (was, vee, afstof, ens.)
• 'n Taak wat tuis (buite skoolure) gedoen moet word.

Gebruik:
• Sy verrig haar huistake met 'n lied in haar hart.
• Die onderwyser het vir die leerlinge 'n huistaak gegee om te doen.

Sinoniem:
• huiswerk
• tuiswerk

Vertaling:
Engels: chores; homework
Nederlands: huistaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speur
Volgende onderwerp: geboortehoroskoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 30 11:50:36 UTC 2026