| speur [boodskap #151792] |
So., 07 Junie 2026 08:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25402 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speur
Afbreking: speur
Werkwoord: speur
Verlede tyd: het gespeur
Teenwoordige deelwoord: speurend, speurende
Verlede deelwoord: gespeurde
Betekenis:
• Om iets op te merk; waar te neem.
• Om opsporingswerk te doen.
Gebruik:
• Speur ek 'n koek in die yskas?
• Hy speur in die geheim vir Rusland.
Sinoniem:
• agterkom
• bemerk
• opmerk
• opspoor
• raaksien
• sien
• soek
• waarneem
Hiponiem:
• bespeur
• naspeur
Afgelei:
• speurafdeling
• speurder
• speurdiens
• speurgas
• speurhond
• speuring
• speurkonstabel
• speurroman
• speursin
• speursersant
• speurtog
• speurverhaal
• speurwerk
Vertaling:
Engels: to see, notice, perceive; to trail, track, trace, investigate
Nederlands: speuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|