| skerpskutter [boodskap #151732] |
Ma., 01 Junie 2026 19:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25336 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skerpskutter
Afbreking: skerp•skut•ter
Samestelling: skerp + skutter
Selfstandige naamwoord: skerpskutter
Meervoud: skerpskutters
Verkleinwoord: skerpskuttertjie
Meervoud van verkleining: skerpskuttertjies
Betekenis:
• 'n Skut uiters akkuraat kan skiet, dikwels op groot afstande en vanuit 'n verskuilde posisie.
Gebruik:
• Die skerpskutter het een van die rebelle oor 'n afstand van 2,2 km doodgeskiet.
Hiponiem:
• sluipskutter
Afgelei:
• skerpskutterkuns
Vertaling:
Engels: sharpshooter, sniper, marksman
Nederlands: scherpschutter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 01 Junie 2026 19:55] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|