Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisvlieg
huisvlieg [boodskap #151731] Ma., 01 Junie 2026 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25596
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisvlieg
Afbreking: huis•vlieg
Samestelling: huis + vlieg


Selfstandige naamwoord: huisvlieg
Meervoud: huisvlieë
Verkleinwoord: huisvliegie
Meervoud van verkleining: huisvliegies

Betekenis:
• 'n Vaalgrys insek wat algemeen in en om huise voorkom en siektekieme kan versprei, Musca domestica.

Gebruik:
• Die huisvlieg is 'n lastige insek en sekerlik een van die bekendste plae wêreldwyd.

Vertaling:
Engels: housefly
Nederlands: huisvlieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papierwerk
Volgende onderwerp: skerpskutter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 24 12:09:35 UTC 2026