| papierwerk [boodskap #151730] |
Ma., 01 Junie 2026 19:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25336 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
papierwerk
Afbreking: pa•pier•werk
Samestelling: papier + werk
Selfstandige naamwoord: papierwerk
Meervoud: papierwerke
Betekenis:
• Die voltooiing en verwerking van vorms, briewe en ander dokumente; administratiewe rompslomp.
Gebruik:
• Die konstabel moes eers die papierwerk voltooi voordat hy kon huis toe gaan.
Sinoniem:
• administrasie
• dokumentasie
• kantoorwerk
Vertaling:
Engels: paperwork
Nederlands: papierwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|