| legitiem [boodskap #151281] |
Wo., 22 April 2026 09:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24914 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
legitiem
Afbreking: le•gi•tiem
Byvoeglike naamwoord: legitiem
Vergrotende trap: legitiemer
Oortreffende trap: legitiemste
Attributief: legitieme
Partitief: legitiems
Betekenis:
• Wat wettig is; streng volgens die wet.
• Wat geregverdig en aanvaar is.
Gebruik:
• Die regering het legitieme gesag oor sy burgers.
• Haar kritiek teen was heeltemal legitiem.
Sinoniem:
• gegrond
• regmatig
• wetlik
• wettig
Antoniem:
• illegitiem
• onwettig
Afgelei:
• legitimasie
• legitimeer
• legitimiteit
Vertaling:
Engels: legitimate
Nederlands: legitiem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|