Rekenaarprogrammering/speletjies [boodskap #21028] |
Vr, 12 Februarie 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is daar miskien iemand op ons NG wat betrokke is by bg veral m.b.t.
rekenaarspeletjies spesifiek programmering. My meisiekind (hoërskool)het 'n
belangstelling daarin t.o.v. die ontwikkeling daarvan. Sy is baie kreatief
van aard en het 'n natuurlike aanvoeling vir rekenaars. Is daar
rekenaarprogramme of iets op die Net wat sy kan aanskaf om dit self te leer
doen.
baie dankie
Shannon
gerh...@dotnetactive.co.za
verwyder die kol van my provider en e-mail aan my
|
|
|