| vaderskant [boodskap #151052] |
Do., 26 Maart 2026 17:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24687 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaderskant
Afbreking: va•ders•kant
Samestelling: vader + -s- + kant
Selfstandige naamwoord: vaderskant
Meervoud: –
Betekenis:
• Die familie van iemand se pa.
Gebruik:
• My oupa aan vaderskant het in die Boereoorlog geveg.
Antoniem:
• moederskant
Vertaling:
Engels: on the father's side, paternal side
Nederlands: vaderskant, vaderszijde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 26 Maart 2026 18:03] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|