Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moederskant
moederskant [boodskap #151053] Do., 26 Maart 2026 18:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
moederskant
Afbreking: moe•ders•kant
Samestelling: moeder + -s- + kant


Selfstandige naamwoord: moederskant
Meervoud:

Betekenis:
• Die familie van iemand se ma.

Gebruik:
• My oumagrootjie aan moederskant was in 'n Britse konsentrasiekamp.

Antoniem:
• vaderskant

Vertaling:
Engels: on the mother's side, maternal side
Nederlands: moederskant, moederszijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaderskant
Volgende onderwerp: landsburger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 14:51:12 UTC 2026