| koppotig [boodskap #150387] |
Di., 02 Desember 2025 10:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24060 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koppotig
Afbreking: kop•po•tig
Samestelling: kop + poot + -ig
Byvoeglike naamwoord: koppotig
Attributief: koppotige
Betekenis:
• Met gespierde tentakels (pote of arms) rondom die bek.
Gebruik:
• Seekatte en inkvisse is koppotige weekdiere.
Afgelei:
• koppotiges
Vertaling:
Engels: cephalopod
Nederlands: koppotig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|