Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koppotig
koppotig [boodskap #150387] Di., 02 Desember 2025 10:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26022
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koppotig
Afbreking: kop•po•tig
Samestelling: kop + poot + -ig


Byvoeglike naamwoord: koppotig
Attributief: koppotige

Betekenis:
• Met gespierde tentakels (pote of arms) rondom die bek.

Gebruik:
• Seekatte en inkvisse is koppotige weekdiere.

Afgelei:
• koppotiges

Vertaling:
Engels: cephalopod
Nederlands: koppotig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorgevoel
Volgende onderwerp: baldraer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 17:26:26 UTC 2026