| heldergeel [boodskap #149949] |
So., 19 Oktober 2025 18:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heldergeel
Afbreking: hel•der•geel
Samestelling: helder + geel
Byvoeglike naamwoord: heldergeel
Attributief: heldergeel, heldergele
Partitief: heldergeels
Betekenis:
• Wat 'n helder tint van geel het.
Gebruik:
• Die muur is heldergeel geverf.
Sinoniem:
• felgeel
• kanariegeel
Vertaling:
Engels: bright yellow
Nederlands: heldergeel
Selfstandige naamwoord: heldergeel
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Helder skakering van geel.
Gebruik:
• Het julle die hemp in heldergeel?
Vertaling:
Engels: bright yellow
Nederlands: heldergeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|