Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterpyp
waterpyp [boodskap #149948] So., 19 Oktober 2025 18:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
waterpyp
Afbreking: wa•ter•pyp
Samestelling: water + pyp


Selfstandige naamwoord: waterpyp
Meervoud: waterpype
Verkleinwoord: waterpypie
Meervoud van verkleining: waterpypies

Betekenis:
• 'n Pyp (lang buis) wat water gelei.

Gebruik:
• Die waterpyp het gebars.

Hiponiem:
• hoofwaterpyp
• kouwaterpyp
• reënwaterpyp
• vuilwaterpyp
• warmwaterpyp

Afgelei:
• waterpyplyn

Verwant:
• geut

Vertaling:
Engels: water pipe
Nederlands: waterpijp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: danspassie
Volgende onderwerp: heldergeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 06:52:07 UTC 2026