Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liberalisme
liberalisme [boodskap #149201] Ma., 18 Augustus 2025 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liberalisme
Afbreking: li•be•ra•lis•me
Samestelling: liberaal + -isme


Selfstandige naamwoord: liberalisme
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Politieke ideologie wat groter vryheid vir individue met minimale inmenging van die owerhede voorstaan.

Gebruik:
Liberalisme beloof gelykheid, maar in die praktyk skep dit dikwels ongelykheid.

Sinoniem:
• onbekrompenheid
• vrysinnigheid

Hiponiem:
• neoliberalisme

Vertaling:
Engels: liberalism
Nederlands: liberalisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: periodies
Volgende onderwerp: alte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 21:16:29 UTC 2025