Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3198] |
Mon, 15 December 2003 20:55 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
(1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3233 is 'n antwoord op boodskap #3198] |
Wed, 17 December 2003 22:29 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:da7stvovv6mkg07h4ilevh7h0dfr0pers4@4ax.com...
> Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
> (1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
> fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
> prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
>
>
Het plaatje wordt niet doorgestuurd door mijn server, en Aerbeydt leidt op
Google tot genealogie�n.
Roely
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3237 is 'n antwoord op boodskap #3233] |
Thu, 18 December 2003 00:39 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:brql9h$5gpku$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Het plaatje wordt niet doorgestuurd door mijn server, en Aerbeydt leidt op
> Google tot genealogie�n.
>
> Roely
>
Hier is die woorde:
Den sweet en sueren arrebeydt
Heeft meenich man den kost bereydt;
Maer als rusten onse handen,
Och dan rusten onse tanden.
1662
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3241 is 'n antwoord op boodskap #3237] |
Thu, 18 December 2003 03:54 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Lorinda - ek kon glad nie die versie ospoor waarna Sterrekyker verwys
nie - so ek aanvaar dat jou inset dit is waarna hy verwys het?
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0f508$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Roely" wrote in message
> news:brql9h$5gpku$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>>
>> Het plaatje wordt niet doorgestuurd door mijn server, en Aerbeydt leidt op
>> Google tot genealogie�n.
>>
>> Roely
>>
>
> Hier is die woorde:
>
> Den sweet en sueren arrebeydt
> Heeft meenich man den kost bereydt;
> Maer als rusten onse handen,
> Och dan rusten onse tanden.
>
> 1662
>
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3244 is 'n antwoord op boodskap #3241] |
Thu, 18 December 2003 09:15 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:brr8dn$cg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Lorinda - ek kon glad nie die versie ospoor waarna Sterrekyker verwys
> nie - so ek aanvaar dat jou inset dit is waarna hy verwys het?
Dis reg, ek het dit oorgetik van die jpeg af want nie jy of Roely kon dit
sien nie.
Lorinda
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3246 is 'n antwoord op boodskap #3244] |
Thu, 18 December 2003 09:48 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie dki.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe16deb_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brr8dn$cg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Lorinda - ek kon glad nie die versie ospoor waarna Sterrekyker
> verwys
>> nie - so ek aanvaar dat jou inset dit is waarna hy verwys het?
>
> Dis reg, ek het dit oorgetik van die jpeg af want nie jy of Roely kon dit
> sien nie.
>
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3250 is 'n antwoord op boodskap #3237] |
Thu, 18 December 2003 11:50 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0f508$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Hier is die woorde:
>
> Den sweet en sueren arrebeydt
> Heeft meenich man den kost bereydt;
> Maer als rusten onse handen,
> Och dan rusten onse tanden.
>
> 1662
>
Dankie Lorinda, het zou een van de emblemata van Jacob Cats kunnen zijn,
ware het niet dat de man al in 1660 is doodgegaan. Misschien is het iets van
Joost van den Vondel.
Roely
|
|
|