| horingstof [boodskap #148509] |
So., 06 Julie 2025 06:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
horingstof
Afbreking: ho•ring•stof
Samestelling: horing + stof
Selfstandige naamwoord: horingstof
Meervoud: horingstowwe
Betekenis:
• Die harde materiaal waaruit vinger- en toonnaels, horings, hoewe en snawels bestaan.
Gebruik:
• Daar is 'n groot aanvraag na horingstof, veral in Asië, waar dit as 'n afrodisiakum gebruik word.
Sinoniem:
• keratien
Vertaling:
Engels: keratin
Nederlands: hoornstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|