Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse spellingkontrole
Afrikaanse spellingkontrole [boodskap #19641] Sun, 20 December 1998 00:00
Menashe Sharon  is tans af-lyn  Menashe Sharon
Boodskappe: 1
Geregistreer: December 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek sou graag die Afrikaanse versie van Word 97 se spellingkontrole hê.
Kan iemand my die files opstuur?

M.S.
Re: Afrikaanse spellingkontrole [boodskap #19642 is 'n antwoord op boodskap #19641] Sun, 20 December 1998 00:00 Na vorige boodskap
ffo...  is tans af-lyn  ffo...
Boodskappe: 6
Geregistreer: December 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello

Probeer die volgende websites...

'n algemene program vir windows
http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm

'n program vir Word
http://www.puk.ac.za/itb/produkte/engspelt.html

Ek hoop dit help!

Groete

Fanie Fourie

Menashe Sharon wrote:
> Ek sou graag die Afrikaanse versie van Word 97 se spellingkontrole hê.
> Kan iemand my die files opstuur?
>
> M.S.
Vorige onderwerp: Briefie vir oom kaspaas
Volgende onderwerp: Re : Help - Afrikaanse Internetterme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:18:05 UTC 2024