Tuis » Taal » Woordeboek » besimpeld
besimpeld [boodskap #147529] |
Ma., 10 Februarie 2025 18:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21432 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besimpeld
Afbreking: be•sim•peld
Samestelling: be- + simpel + -d
Byvoeglike naamwoord: besimpeld
Attributief: besimpelde
Betekenis:
• Wat totaal simpel (mal of laf) is.
• Wat deurmekaar is; van die sinne beroof.
Gebruik:
• Jy is besimpeld!
• Hy het homself besimpeld geval.
Sinoniem:
• belaglik
• dwaas
• laf
• mal
• verspot
• betotteld
• deurmekaar
Vertaling:
Engels: silly, foolish, daft; confused
Nederlands: dwaas, gek, laf; beteuteld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 14:04:49 UTC 2025
|