Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vismeel
- vismeel [boodskap #147438] Vr., 31 Januarie 2025 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vismeel
Afbreking: vis•meel
Samestelling: vis + meel


Selfstandige naamwoord: vismeel
Meervoud:

Betekenis:
• Vis en visafval wat gedroog en fyngemaal is.

Gebruik:
Vismeel word algemeen as kos vir diere gebruik word.
• Die brood is met vismeel verryk.

Afgelei:
• vismeelfabriek

Vertaling:
Engels: fishmeal
Nederlands: vismeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaduks
Volgende onderwerp: tennistoernooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:04:47 UTC 2025