Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vismeel
vismeel [boodskap #147438] Vr., 31 Januarie 2025 10:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27270
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vismeel
Afbreking: vis•meel
Samestelling: vis + meel


Selfstandige naamwoord: vismeel
Meervoud: –

Betekenis:
• Vis en visafval wat gedroog en fyngemaal is.

Gebruik:
• Vismeel word algemeen as kos vir diere gebruik.
• Die brood is met vismeel verryk.

Afgelei:
• vismeelfabriek

Vertaling:
Engels: fishmeal
Nederlands: vismeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 26 November 2026 07:41]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kaduks
Volgende onderwerp: tennistoernooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 28 20:12:44 UTC 2026