Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » F.A.K.-Volksangbundel
F.A.K.-Volksangbundel [boodskap #19385] Fri, 27 November 1998 00:00
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek besit 2 F.A.K.-Volksangbundels derde- of Eeufeesuitgawe uitgegee deur
Firma J.H.de Bussy- Pretoria en H.A.U.M. v/h Jacques Dusseau&Co. -Kaapstad
in 1940.
Is daar dalk iemand wat belang stel om een te koop? Laat weet! Ons kan dit
saambring oor 2 weke.
Groete uit Vlaanderen
Re: F.A.K.-Volksangbundel [boodskap #19386 is 'n antwoord op boodskap #19385] Fri, 27 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
<mal...  is tans af-lyn  <mal...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Inga kontak WAC asseblief

Inga van Meerbergen-Verreet wrote in message
...
> Ek besit 2 F.A.K.-Volksangbundels derde- of Eeufeesuitgawe uitgegee deur
> Firma J.H.de Bussy- Pretoria en H.A.U.M. v/h Jacques Dusseau&Co. -Kaapstad
> in 1940.
> Is daar dalk iemand wat belang stel om een te koop? Laat weet! Ons kan dit
> saambring oor 2 weke.
> Groete uit Vlaanderen
Re: F.A.K.-Volksangbundel [boodskap #19387 is 'n antwoord op boodskap #19385] Fri, 27 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
WAC  is tans af-lyn  WAC
Boodskappe: 8
Geregistreer: August 1998
Karma: 0
Junior Lid
Geagte Inga...............Ek stel baie belang - kontak my asseblief so gou
doenlik.

Inga van Meerbergen-Verreet wrote in message
...
> Ek besit 2 F.A.K.-Volksangbundels derde- of Eeufeesuitgawe uitgegee deur
> Firma J.H.de Bussy- Pretoria en H.A.U.M. v/h Jacques Dusseau&Co. -Kaapstad
> in 1940.
> Is daar dalk iemand wat belang stel om een te koop? Laat weet! Ons kan dit
> saambring oor 2 weke.
> Groete uit Vlaanderen
Vorige onderwerp: Waar de hel moet ek registreer??
Volgende onderwerp: Re: Squirrel - die AWB PRO?!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 16 06:52:14 UTC 2025