spoedbeperking [boodskap #147315] |
Fri, 10 January 2025 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoedbeperking
Afbreking: spoed•be•per•king
Samestelling: spoed + beperking
Selfstandige naamwoord: spoedbeperking
Meervoud: spoedbeperkinge, spoedbeperkings
Betekenis:
• Die maksimum spoed waarteen 'n voertuig mag beweeg.
Gebruik:
• Die spoedbeperking in beboude gebiede is 60 km/h.
Sinoniem:
• maksimumsnelheid
• snelheidsbeperking
• snelheidsgrens
• snelheidsperk
• spoedgrens
Vertaling:
Engels: speed limit
Nederlands: snelheidslimiet, maximumsnelheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|