Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spuitgoed
spuitgoed [boodskap #147316] So., 12 Januarie 2025 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 22203
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spuitgoed
Afbreking: spuit•goed
Samestelling: spuit + goed


Selfstandige naamwoord: spuitding
Meervoud: spuitgoed

Betekenis:
• Middels wat in die lug gespuit word, tipies iets wat lekker ruik of slegte reuke verskans.

Gebruik:
• Jy ruik na sweet, het jy spuitgoed aangesit?

Sinoniem:
• deodorant
• lekkerruikgoed
• reukstof
• reukwater
• sproei

Vertaling:
Engels: spray, deodorant, fragrance
Nederlands: zweetspray

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoedbeperking
Volgende onderwerp: lekkerruikgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 07 20:23:07 UTC 2025