uitpeul [boodskap #146896] |
Mon, 04 November 2024 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitpeul
Afbreking: uit•peul
Samestelling: uit + peul
Werkwoord: peul uit, uitpeul
Verlede tyd: het uitgepeul
Betekenis:
• Om in 'n bol vorentoe uit te staan.
• Om uit peule te haal.
Gebruik:
• Sy oë peul uit.
• Hy het die ertjies uitgepeul.
Sinoniem:
• afdop
• uitdop
• uitbult
• uithang
• uitpuil
• uitsteek
Afgelei:
• uitpeuloog
Vertaling:
Engels: to bulge, protrude; to peel
Nederlands: uitpeul
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|