Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spookstorie
spookstorie [boodskap #146897] Ma., 04 November 2024 18:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26546
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
spookstorie
Afbreking: spook•sto•rie
Samestelling: spook + storie


Selfstandige naamwoord: spookstorie
Meervoud: spookstories
Verkleinwoord: spookstorietjie
Meervoud van verkleining: spookstorietjies

Betekenis:
• 'n Grillerige storie oor 'n spook of spoke.

Gebruik:
• Ek hou nie van spookstories nie, dit gee my nagmerries.

Vertaling:
Engels: ghost story
Nederlands: spookverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitpeul
Volgende onderwerp: diktee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 19 13:51:50 UTC 2026