oorhand [boodskap #146583] |
Fri, 04 October 2024 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorhand
Afbreking: oor•hand
Samestelling: oor + hand
Selfstandige naamwoord: oorhand
Meervoud: –
Betekenis:
• Die meeste invloed, of die grootste mag.
Gebruik:
• Die Springbokke het op die einde verloor nadat hulle die hele wedstryd die oorhand gehad het.
Sinoniem:
• oorwig
• sege
• voordeel
Vertaling:
Engels: upper hand, mastery, supremacy
Nederlands: overhand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|