Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rumineer
rumineer [boodskap #146584] Vr., 04 Oktober 2024 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26022
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
rumineer
Afbreking: ru•mi•neer


Werkwoord: rumineer
Verlede tyd: het gerumineer

Betekenis:
• Om diep en herhaaldelik oor iets na te dink; wik en weeg.

Gebruik:
• Baie van ons is geneig om te rumineer en om bekommerd te wees.

Sinoniem:
• bepeins
• herkou
• mediteer
• nadink
• oordink
• oorpeins

Vertaling:
Engels: to ruminate
Nederlands: rumineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorhand
Volgende onderwerp: besorgdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 17:47:21 UTC 2026