boubedryf [boodskap #146046] |
Sun, 04 August 2024 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boubedryf
Afbreking: bou•be•dryf
Samestelling: bou + bedryf
Selfstandige naamwoord: boubedryf
Meervoud: –
Betekenis:
• Die industrie wat geboue, brûe, damme, ens. ontwerp, oprig, opknap en in stand hou.
Gebruik:
• Sy droom is om eendag in die boubedryf te werk.
Sinoniem:
• konstruksiebedryf
Vertaling:
Engels: construction industry, building trade
Nederlands: bouwindustrie, bouwbedrijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|