rasherrie [boodskap #146047] |
Ma., 05 Augustus 2024 11:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21641 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rasherrie
Afbreking: ras•her•rie
Samestelling: ras + herrie
Selfstandige naamwoord: rasherrie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gedoente oor ras.
Gebruik:
• Die departement het ingryp nadat 'n rasherrie by die skool ontstaan het.
Vertaling:
Engels: racial uproar
Nederlands: rassenrellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|