gemanierd [boodskap #145784] |
Vr, 05 Julie 2024 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemanierd
Afbreking: ge•ma•nierd
Samestelling: ge- + manier +-d
Byvoeglike naamwoord: gemanierd
Attributief: gemanierde
Betekenis:
• Met goeie maniere. Wat hom/haar goed gedra.
Gebruik:
• Almal was vriendelik en gemanierd.
Sinoniem:
• behulpsaam
• beleefd
• berispelik
• beskaaf
• fatsoenlik
• gekunsteld
• onberispelik
• wellewend
• welopgevoed
Antoniem:
• ongemanierd
Hiponiem:
• sleggemanierd
• welgemanierd
Afgelei:
• gemanierdheid
Vertaling:
Engels: polite, behaved, mannered
Nederlands: gemanierd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|