Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opkrul
opkrul [boodskap #145785] So., 07 Julie 2024 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
opkrul
Afbreking: op•krul
Samestelling: op + krul


Werkwoord: krul op, opkrul
Verlede tyd: het opgekrul

Betekenis:
• Om in 'n krul/spiraal boontoe te draai.

Gebruik:
• Dis so lekker dat dit jou tone laat opkrul.

Sinoniem:
• omkrul
• optrek

Vertaling:
Engels: to curl up, frizzle
Nederlands: opkrullen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemanierd
Volgende onderwerp: uitpak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 04:19:42 UTC 2026