Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Afrikaanse nuus (Waar kry mens goeie Afrikaanse nuusberigte?)
Afrikaanse nuus [boodskap #6] Sa, 19 Mei 2018 16:34
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Op hierdie forum, natuurlik!
U is welkom om ook aan te sluit en self nuusberigte hier te pos.

As u vir nuus elders op die internet soek, kan u die volgende nuuswerwe probeer:
Daar is ook goeie toeps (apps) vir selfone beskikbaar.
Ons kan NetNuus (https://www.netnuus.com/) sterk aanbeveel.

Laat weet asb. as jy van enige ander goeies bewus is.
Vorige onderwerp: Kalender van Geloftefeeste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jan 16 09:52:44 UTC 2022