inbegrip [boodskap #145371] |
Mon, 27 May 2024 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inbegrip
Afbreking: in•be•grip
Samestelling: in + begrip
Selfstandige naamwoord: inbegrip
Meervoud: –
Betekenis:
• Dit wat ingesluit/meegereken word, in die vaste uitdrukking "met inbegrip van".
Gebruik:
• Suiwelprodukte is produkte wat van melk vervaardig word, met inbegrip van varsmelk, room, kaas en botter.
Sinoniem:
• inagneming
• insluiting
Verwant:
• inbegrepe
Vertaling:
Engels: including, inclusive of
Nederlands: inbegrip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|