Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbegrepe
inbegrepe [boodskap #145372] Ma, 27 Mei 2024 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19673
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbegrepe
Afbreking: in•be•gre•pe
Samestelling: in + begrip + -e


Byvoeglike naamwoord: inbegrepe
Attributief: inbegrepe

Betekenis:
• Wat ingesluit is, of bygetel word.

Gebruik:
• Julle is hierby inbegrepe; ook julle is geroep om aan Jesus Christus te behoort. [Romeine 1:6]

Sinoniem:
• ingeslote
• ingesluit
• inkluis
• inklusief
• insluitende
• saamgereken
• saamgevoeg

Vertaling:
Engels: inclusive
Nederlands: inbegrepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbegrip
Volgende onderwerp: wantoegewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 27 02:33:12 MGT 2024