sjerrie [boodskap #145365] |
Sun, 26 May 2024 17:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjerrie
Afbreking: sjer•rie
Selfstandige naamwoord: sjerrie
Meervoud: sjerries
Verkleinwoord: sjerrietjie
Meervoud van verkleining: sjerrietjies
Betekenis:
• 'n Versterkte/ gefortifiseerde wyn van wit druiwe, dikwels met 'n neutgeur, oorspronklik van Jerez, Spanje.
Gebruik:
• Is jy lus vir 'n glasie sjerrie?
Afgelei:
• sjerrieglas
• sjerrievat
Vertaling:
Engels: sherry
Nederlands: sherry
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|