Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toewysing
toewysing [boodskap #145366] Ma, 27 Mei 2024 07:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19674
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toewysing
Afbreking: toe•wy•sing
Samestelling: toewys + -ing


Selfstandige naamwoord: toewysing
Meervoud: toewysinge, toewysings

Betekenis:
• Die handeling van toewys, of iets wat toegewys/toegeken is.

Gebruik:
• Onderwys kry die grootste toewysing in die begroting, maar lewer nie die vaardighede wat nodig is nie.

Sinoniem:
• rantsoenering
• toedeling
• toekenning
• uitreiking
• vergunning

Afgelei:
• frekwensietoewysing
• hertoewysing
• wantoegewys

Vertaling:
Engels: allocation, assignment, allotment, ascription
Nederlands: toewijzing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sjerrie
Volgende onderwerp: verlaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 27 06:53:58 MGT 2024