Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjarme
sjarme [boodskap #145364] So, 26 Mei 2024 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19348
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sjarme
Afbreking: sjar•me


Selfstandige naamwoord: sjarme
Meervoud: sjarmes

Betekenis:
• 'n Eienskap van iemand se persoonlikheid wat ander mense bekoor en aantrek.

Gebruik:
• Die kêrels is weerloos teen haar sjarme.

Sinoniem:
• aanloklikheid
• aantrekkingskrag
• aantreklikheid
• aanvalligheid
• bekoorlikheid
• betowering
• innemendheid
• verleidelikheid
• verloklikheid

Afgelei:
• sjarmeskool

Verwant:
• sjarmant
• sjarmeer

Vertaling:
Engels: charm
Nederlands: charme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treinstasie
Volgende onderwerp: sjerrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 01:41:23 MGT 2024