Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treinstasie
treinstasie [boodskap #145363] So, 26 Mei 2024 10:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19673
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treinstasie
Afbreking: trein•sta•sie
Samestelling: trein + stasie


Selfstandige naamwoord: treinstasie
Meervoud: treinstasies
Verkleinwoord: treinstasietjie
Meervoud van verkleining: treinstasietjies

Betekenis:
• Plek waar treine stop om passasiers of vrag op of af te laai.

Gebruik:
• Tuisbly is die naam van 'n treinstasie tussen Belfast en Dullstroom.

Sinoniem:
• spoorwegstasie

Vertaling:
Engels: train station
Nederlands: treinstation, spoorwegstation

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toeristesentrum
Volgende onderwerp: sjarme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 27 06:31:47 MGT 2024