Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adjudantoffisier
adjudantoffisier [boodskap #145344] Sa, 25 Mei 2024 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
adjudantoffisier
Afbreking: ad•ju•dant-of•fi•sier
Samestelling: adjudant + offisier


Selfstandige naamwoord: adjudantoffisier
Meervoud: adjudantoffisiere
Verkleinwoord: adjudantoffisiertjie
Meervoud van verkleining: adjudantoffisiertjies

Betekenis:
• 'n Onderoffisier, in rang tussen 'n sersant en 'n luitenant.

Gebruik:
• Die adjudantoffisier is tot luitenant bevorder.

Wisselvorm:
• adjudant-offisier

Afgelei:
• speur-adjudantoffisier

Afkorting:
• adj.off.
• ao.
• AO

Vertaling:
Engels: warrant officer
Nederlands: onderofficier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naasbestaande
Volgende onderwerp: pleegkind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 23:27:01 MGT 2024