Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkswyse
werkswyse [boodskap #145258] Fri, 17 May 2024 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkswyse
Afbreking: werks•wy•se
Samestelling: werk + -s- + wyse


Selfstandige naamwoord: werkswyse
Meervoud: werkswyses

Betekenis:
• Die manier waarop daar te werk gegaan word.

Gebruik:
• Die departement se werkswyse is hopeloos te omslagtig.

Wisselvorm:
• werkwyse

Sinoniem:
• modus operandi
• prosedure

Afgelei:
• hoofwerkswyse

Vertaling:
Engels: way of working, working procedure
Nederlands: werkwijze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laataand
Volgende onderwerp: KI
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:03:50 UTC 2024