Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » KI
KI [boodskap #145259] Vr, 17 Mei 2024 20:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
KI
Afbreking: KI


Afkorting: KI

Betekenis:
• Afkorting vir kunsmatige intelligensie.

Gebruik:
• Die robot gebruik KI om outonome besluite te maak.

Vertaling:
Engels: AI, artificial intelligence
Nederlands: KI, kunstmatige intelligentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkswyse
Volgende onderwerp: grimeerkunstenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:09:31 MGT 2024