onhulpvaardig [boodskap #145149] |
Thu, 02 May 2024 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onhulpvaardig
Afbreking: on•hulp•vaar•dig
Samestelling: on- + hulpvaardig
Byvoeglike naamwoord: onhulpvaardig
Vergrotende trap: onhulpvaardiger
Oortreffende trap: onhulpvaardigste
Attributief: onhulpvaardige
Betekenis:
• Wat nie hulpvaardig is nie.
Gebruik:
• Die winkelassistent was nors en onhulpvaardig.
Sinoniem:
• onbehulpsaam
Afgelei:
• onhulpvaardigheid
Vertaling:
Engels: unhelpful
Nederlands: onhulpvaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|