Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurgrond
deurgrond [boodskap #145082] Sat, 20 April 2024 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurgrond
Afbreking: deur•grond
Samestelling: deur + grond


Werkwoord: deurgrond
Verlede tyd: het deurgrond

Betekenis:
• Om tot op die bodem te deursoek; 'n grondig begrip van iets of iemand te kry.

Gebruik:
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. [Psalms 139:23]

Sinoniem:
• begryp
• bepaal
• evalueer
• meet
• ondersoek
• peil
• vasstel
• verstaan

Verwant:
• deurgrondelik
• ondeurgrondelik

Vertaling:
Engels: to see through, comprehend, unravel
Nederlands: doorgronden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pitsweer
Volgende onderwerp: kanto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:56:49 UTC 2024