Mosambieks [boodskap #144998] |
Wed, 10 April 2024 18:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mosambieks
Afbreking: Mo•sam•bieks
Samestelling: Mosambiek + -s
Byvoeglike naamwoord: Mosambieks
Attributief: Mosambiekse
Betekenis:
• Van of betreffende die land Mosambiek.
Gebruik:
• Die Mosambiekse meisies voer 'n tradisionele dans uit.
Verwant:
• Mosambiek
• Mosambieker
Vertaling:
Engels: Mozambican, Mozambiquan
Nederlands: Mozambikaans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|