Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teesakkie
teesakkie [boodskap #144989] Di, 09 April 2024 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Teesakkie.
'n Teesakkie.
teesakkie
Afbreking: tee•sak•kie
Samestelling: tee + sakkie


Selfstandige naamwoord: teesakkie
Meervoud: teesakkies

Betekenis:
• 'n Poreuse sakkie met teeblare wat in warm water gesit word om tee te maak.

Gebruik:
• As jy 'n groot pot tee maak, kan jy meer as een teesakkie in die teepot gooi.

Vertaling:
Engels: tea bag
Nederlands: theezakje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendskaplik
Volgende onderwerp: kristal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:21:55 MGT 2024