Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vriendskaplik
vriendskaplik [boodskap #144988] Ma, 08 April 2024 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vriendskaplik
Afbreking: vriend•skap•lik
Samestelling: vriendskap + -lik


Byvoeglike naamwoord: vriendskaplik
Vergrotende trap: vriendskapliker
Oortreffende trap: vriendskaplikste
Attributief: vriendskaplike
Partitief: vriendskapliks

Betekenis:
• Wat van vriendskap getuig.

Gebruik:
• Dit is net 'n vriendskaplike wedstryd.

Wisselvorm:
• vrindskaplik

Sinoniem:
• amikaal
• goedgesind
• hartlik
• kollegiaal
• vriendelik

Antoniem:
• onvriendskaplik

Afgelei:
• vriendskaplikheid

Vertaling:
Engels: friendly, amicably, neighbourly
Nederlands: vriendschappelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landery
Volgende onderwerp: teesakkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:02:21 MGT 2024