Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landery
landery [boodskap #144987] Ma, 08 April 2024 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landery
Afbreking: lan•de•ry


Selfstandige naamwoord: landery
Meervoud: landerye
Verkleinwoord: landerytjie
Meervoud van verkleining: landerytjies

Betekenis:
• 'n Stuk grond waarop 'n gewas verbou word.

Gebruik:
• Julle het baie saad op die landerye gesaai, maar die oes wat julle ingebring het, was maar klein. [Haggai 1:6]

Sinoniem:
• landbougrond
• ploegland
• saailand

Vertaling:
Engels: farmland
Nederlands: landbouwgrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ampsgenoot
Volgende onderwerp: vriendskaplik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 10:49:05 MGT 2024