bloedtoets [boodskap #144904] |
Sun, 31 March 2024 09:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedtoets
Afbreking: bloed•toets
Samestelling: bloed + toets
Selfstandige naamwoord: bloedtoets
Meervoud: bloedtoetse
Betekenis:
• Die proses waartydens 'n bloedmonster wat geneem is ontleed word.
Gebruik:
• 'n Bloedtoets kan ook tekens van kanker en ander siektes aandui.
Verwant:
• serologie
Vertaling:
Engels: blood test
Nederlands: bloedonderzoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|